| Gastehuis in Johannesburg | Johannesburg Gastehuis |
 
Ons Kamers
The Fig Room  

‘n Genoeglike kamer, sonnig en ruim, met ‘n uitsig oor die roostuin, ‘n koningsgrootte bed en badkamer en suite. Volledig toegerus met TV, mini-kroegyskas, ingeboude kluis en breëband-konneksie. Die badkamer het ‘n aparte bad en stort.

Bespreek Nou!

 

J| Gastehuis in Johannesburg | Johannesburg Gastehuis |

 
    Read In English