| Gastehuis in Johannesburg | Johannesburg Gastehuis |
Gastehuis in Johannesburg, Suid-Afrika
Abbotsford House is ‘n bekoorlike Engelse-styl gastehuis in Johannesburg omring deur ‘n groen, skaduryke tuin van amper ‘n akker in die rustige voorstad Abbotsford in die hartjie van Johannesburg se noordelike voorstede, Suid-Afrika.
Ons het 4 luukse-kamers, elk met ‘n badkamer en suite. Elke kamer is voorsien van ‘n mini-kroeg, kluis en breëband-internet.
| Gastehuis in Johannesburg | Johannesburg Gastehuis |