| Gastehuis in Johannesburg | Johannesburg Gastehuis |
 

Gastehuis in Abbotsford, Johannesburg - Linder Auditorium, Parktown

Abbotsford House is ‘n bekoorlike Engelse-styl gastehuis omring van ‘n groen, skaduryke tuin van amper ‘n akker in die rustige voorstad Abbotsford naby Rosebank in die hartjie van die noordelike voorstede van Johannesburg, Suid-Afrika.

Abbotsford is ‘n klein voorstad van 4 strate langs Oaklands wat minder as 5 min se ry is na Rosebank, die Pick ‘n Pay Hipermark by die pas opgeknapte Norwood Mall, Orchards, Houghton, Waverley. Dis skaars 10 min se ry op die agterpaaie na die Sandton voorstede Athol, Inanda en Sandown. Die Melrose Tempel is in Abbotsford.

As jy naby die Linder Ouditorium in Parktown wil bly, maar ver genoeg van die roer en rumoer, is Abbotsford House ideaal, aangesien dit net ‘n 10 minute rit ver is.

Map of Linder Auditorium Johannesburg near Abbotsford House

Naby en Interessant
Rosebank | Oaklands | Norwood Mall | Orchards | Waverly | Sandton | Melrose Temple | Old Eds Virgin Active | Houghton | Planet Fitness | Wanderers Krieketstadion | Camelot Gesondheidspa | Nelson Mandela Stigting | Killarney Gholfklub | Houghton Gholfklub | Wanderers Golf Club | Great Park Sinagoge | Melrose Arch | The Zone | Rosebank Mall | Sandton City | Civic Theatre | Linder Ouditorium | Ellis Park Stadion | Theatre on The Square Sandton | Nelson Mandela Plein | Glenhove Konferensiesentrum

| Gastehuis in Johannesburg | Johannesburg Gastehuis |

 

 

 

 

  Read In English