| Gastehuis in Johannesburg | Johannesburg Gastehuis |
 

Gastehuis in Abbotsford, Johannesburg - Melrose Arch

Abbotsford House is ‘n bekoorlike Engelse-styl gastehuis omring van ‘n groen, skaduryke tuin van amper ‘n akker in die rustige voorstad Abbotsford naby Rosebank in die hartjie van die noordelike voorstede van Johannesburg, Suid-Afrika.

Abbotsford is ‘n klein voorstad van 4 strate langs Oaklands wat minder as 5 min se ry is na Rosebank, die Pick ‘n Pay Hipermark by die pas opgeknapte Norwood Mall, Orchards, Houghton, Waverley. Dis skaars 10 min se ry op die agterpaaie na die Sandton voorstede Athol, Inanda en Sandown. Die Melrose Tempel is in Abbotsford.

Melrose Arch brei by die dag uit en beskik oor allerlei restaurante, winkels, kantore, ‘n hotel en wooneenhede. Abbotsford House is ‘n baie billike alternatief tot verblyf in Melrose Arch.

As jy verblyf soek naby Melrose Arch, maar ver genoeg van die roer en rumoer, is Abbotsford House ideaal. Dit is net 5 minute se ry van Melrose Arch af.

Ons het 4 weelderige tweebed/dubbelkamers, elk met ‘n badkamer en suite. Elke kamer het ‘n mini-kroegyskas, kluis en volle breëband-konneksie.

Map of Melrose Arch Johannesburg near to Abbotsford House

Naby en Interessant
Rosebank | Oaklands | Norwood Mall | Orchards | Waverly | Sandton | Melrose Temple | Old Eds Virgin Active | Houghton | Planet Fitness | Wanderers Krieketstadion | Camelot Gesondheidspa | Nelson Mandela Stigting | Killarney Gholfklub | Houghton Gholfklub | Wanderers Golf Club | Great Park Sinagoge | Melrose Arch | The Zone | Rosebank Mall | Sandton City | Civic Theatre | Linder Ouditorium | Ellis Park Stadion | Theatre on The Square Sandton | Nelson Mandela Plein | Glenhove Konferensiesentrum |


| Gastehuis in Johannesburg | Johannesburg Gastehuis |

 

 

 

 

  Read In English