| Gastehuis in Johannesburg | Johannesburg Gastehuis |
 

Gastehuis in Abbotsford, Johannesburg - Nelson Mandela Square

Abbotsford House is ‘n bekoorlike Engelse-styl gastehuis omring van ‘n groen, skaduryke tuin van amper ‘n akker in die rustige voorstad Abbotsford naby Rosebank in die hartjie van die noordelike voorstede van Johannesburg, Suid-Afrika.

Abbotsford is ‘n klein voorstad van 4 strate langs Oaklands wat minder as 5 min se ry is na Rosebank, die Pick ‘n Pay Hipermark by die pas opgeknapte Norwood Mall, Orchards, Houghton, Waverley. Dis skaars 10 min se ry op die agterpaaie na die Sandton voorstede Athol, Inanda en Sandown. Die Melrose Tempel is in Abbotsford.

As jy naby Nelson Mandela Plein in Sandton wil bly, maar ver genoeg van die roer en rumoer, is Abbotsford House ideaal. Dit is net 10 minute se ry van Nelson Mandela Plein af.

Ons het 4 weelderige tweebed/dubbelkamers, elk met ‘n badkamer en suite. Elke kamer het ‘n mini-kroegyskas, kluis en volle breëband-konneksie.

Map of Sandton Johannesburg near Abbotsford Guest House

Naby en Interessant
Rosebank | Oaklands | Norwood Mall | Orchards | Waverly | Sandton | Melrose Temple | Old Eds Virgin Active | Houghton | Planet Fitness | Wanderers Krieketstadion | Camelot Gesondheidspa | Nelson Mandela Stigting | Killarney Gholfklub | Houghton Gholfklub | Wanderers Golf Club | Great Park Sinagoge | Melrose Arch | The Zone | Rosebank Mall | Sandton City | Civic Theatre | Linder Ouditorium | Ellis Park Stadion | Theatre on The Square Sandton | Nelson Mandela Plein | Glenhove Konferensiesentrum |


| Gastehuis in Johannesburg | Johannesburg Gastehuis |

 

 

 

 

  Read In English