| Gastehuis in Johannesburg | Johannesburg Gastehuis |
 

Gastehuis in Abbotsford, Johannesburg - US Consulate in Killarney

Abbotsford House is ‘n bekoorlike Engelse-styl gastehuis omring van ‘n groen, skaduryke tuin van amper ‘n akker in die rustige voorstad Abbotsford naby Rosebank in die hartjie van die noordelike voorstede van Johannesburg, Suid-Afrika.

Abbotsford is ‘n klein voorstad van 4 strate langs Oaklands wat minder as 5 min se ry is na Rosebank, die Pick ‘n Pay Hipermark by die pas opgeknapte Norwood Mall, Orchards, Houghton, Waverley. Dis skaars 10 min se ry op die agterpaaie na die Sandton voorstede Athol, Inanda en Sandown. Die Melrose Tempel is in Abbotsford.

As jy Johannesburg toe kom om die Amerikaanse Konsulaat in Killarney te besoek, is Abbotsford House die ideale blyplek. Veral as jy ‘n baie vroeë afspraak het, kan jy met agterpaaie langs van Abbotsford House af ry. Selfs al is die verkeer druk, sal dit jou hoogstens 10 minute vat om by die Amerikaanse Konsulaat in Killarney te kom om bv. jou VSA visum te kry.

Ons het 4 weelderige tweebed/dubbelkamers, elk met ‘n badkamer en suite. Elke kamer het ‘n mini-kroegyskas, kluis en volle breëband-konneksie.

Map of Killarney Johannesburg near Abbotsford House


Naby en Interessant
Rosebank | Oaklands | Norwood Mall | Orchards | Waverly | Sandton | Melrose Temple | Old Eds Virgin Active | Houghton | Planet Fitness | Wanderers Krieketstadion | Camelot Gesondheidspa | Nelson Mandela Stigting | Killarney Gholfklub | Houghton Gholfklub | Wanderers Golf Club | Great Park Sinagoge | Melrose Arch | The Zone | Rosebank Mall | Sandton City | Civic Theatre | Linder Ouditorium | Ellis Park Stadion | Theatre on The Square Sandton | Nelson Mandela Plein | Glenhove Konferensiesentrum |


| Gastehuis in Johannesburg | Johannesburg Gastehuis |

 

 

 

 

  Read In English